Madelein is getroud met Jerry Erasmus en is onderwyseres by die Rooies en koshuismoeder by Arbeidsvreugde koshuis. Hulle het 'n seun en 'n dogter. (2005)