Ek het 11 jaar gelede Nieu Seeland toe getrek. Ek woon in Queenstown, die grootste ski-oord in die Suidelike Halfrond, gelee op die Wakitipu meer, 80 km lank en 40km wyd en die diepste in NZ. Prentjiemooi maar bitter koud in die winter. Ek sit en skryf terwyl dit buite sneeu en dis al die middel van September! (2005)

Corne se storie.