Kovsies 1975 -1977. Werk VKB Reitz -1978, Yskor Pta - 1979 -1981. Trou 1980 met Willem Badenhorst (Predikant) Bly op Oudtshoorn terwyl Willem Diensplig Doen (saam met Smuts v Rensburg) Sedert 1984 op George en nog steeds, n groot voorreg. Werk van 1990 tot 2022 by n konstruksie Maatskappy, Marsilio Projects. En nou stap ek 2x/week in die pragtige berge rondom George. Ons het 3 getroude kinders met 5 kleinkinders.