Cobi is op 11 Maart 2006 aan 'n dubbele brein anorisme oorlede. Ten tye van haar dood was sy 'n Nag Matrone by die Netcare Hospitaal se intensiewe sorg eenheid. Sy is in die eenheid waar sy gewerk het, oorlede. Sy was nie getroud nie en het ook geen kinders nie. Die foto is op Kersdag 2005 geneem.