Getroud met Louwra Swart en het 4 kinders. Sebastiaan, Annemarie, Tharina en Andries. Boer op die plaas Towerwater in die Hennenman distrik. Hy en sy seun, Sebastiaan, is albei Springbok skuts. Was in 2002 in die nuus nadat hy ernstig beseer is in 'n veldbrand.

Hier is Dries se storie. (2007)