Villiers is 'n siviele ingenieur, werk vir Bigen Africa raadgewende ingenieurs in Pretoria, is getroud met Annelie en het drie kinders, Steyn (22), Emmerentia (18) en Villiers (16) uit vorige huwelik met Anelise (nee Wessels). (2005)