Hoppie is getroud met Marchèlle Bernise Theron en het 2 dogters, Margot en Hope. Hy is 'n algemene praktisyn en hulle woon in New-Germany, Pinetown. Marchèlle is die voorsitster van Kwa-Zulu Natal Youth Orchestra en Hope speel in die orkes. Margot studeer regte in Stellenbosch en het ook in die orkes gespeel toe sy nog op skool was. (2005) Die foto is bygewerk in 2024.

Hoppie se storie.