Una is 'n weduwee, met 2 pragtige kinders Riaan 33, en Lionie 31. Sy is ouma van 5 pragtige kleingoed.
Bly in Johannesburg en werk vir die DeBeers Diamantmaatskappy.