Basjan is getroud met Hanlie Oberholster en hulle het 2 seuns, Hardus en Pieter. Werk vir IBM en woon sedert 1996 in Longmont, Co, VSA. (2024) Hanlie het Spraakterapie & Oudiologie op Tukkies geswot en dit gedoen voor die kinders gebore is. Sy verkies egter haar huidige beroep as kunstenaar. Basjan was die oorspronklike saamsteller van die Wessels familiegeskiedenis. Basjan se storie.