Linda is getroud met Jan Grobbelaar (Grobba) uit die 1975 klas.
Hulle woon in Port Elizabeth.
Hy werk vir 'n groot bandemaatskappy (het 'n D. graad in Polimeerchemie).
Linda het onderwys gegee maar op 35 verder gaan swot en is nou 'n sielkundige.
Hulle het twee kinders.
(Info: Mei 2013)