Jaco was vir jare 'n speurder in die SAP.
Hy is in Pretoria woonagtig.
Jaco is 'n deeltitelbestuurder by 'n maatskappy wat
finansiele en administratiewe bestuur van oor die 600 woonstelle,
meenthuiskomplekse, aftreeoorde ens. behartig.
(Info: Feb 2008)