Noemnaam: Harry
Herman is Director, Group Loss Control vir Golden Star Resources
(Info: Nov 2007)
Saam met hom op die gesinsfoto, v.l.n.r. :
Timmi (die jongste, 21); sy vrou Miempie; Harry jr (21) en Freddie (die oudste).
Timmi is 'n sjef, Harry jr is besig met Binneshuise Argitektuur en Freddie het so pas IT Bestuur voltooi