Marlene was vir baie jare 'n teater-verpleegkundige. Sy is getroud met Kobus Steenkamp, 'n mediese dokter.
Hulle het 4 kinders. Hulle woon in "Cut Knife", Kanada - 'n plattelandse dorpie in die provinsie Saskatchewan.
(Info: Junie 2010)

Hier is Marlene se storie oor hulle lewe in "Cut-Knife".