Adri is op 7 Feb 1990 tragies in 'n motorongeluk oorlede;
haar getroude van was Swart;
drie kinders is agtergelaat.
Hierdie foto was op die begrafnisbrief.
(Met dank aan Ronelle vir die info - Feb 2007)