Ansie het 28 jaar in Pretoria gewoon.
In haar loobaan was sy 'n persoonlike assistent,
het in die finansiële afdeling in privaat hospitale gewerk
asook 2 jaar in eko-toerisme in Mpumalanga.
Tans woon sy tussen Thabazimbi en Northam op 'n wildsplaas.
Sy het 2 dogters, Jana (26j) wat 'n geoktrooieerde rekenmeester op Thabazimbi is
en Renee (20j) wat in 2008 haar studies as diereverpleegkundige (suster) voltooi het.
(Info: Feb 2009)