Deon en sy gesin het in 2004 na Kanada verhuis.
Sy bediening in SA was in die Gamtoosvallei.
Hy bedien tans sy tweede gemeente binne die Presbyterian Church in Canada.
Sy eggenote,Susan, het B.Mus (Ed.) geswot en ook in Kanada tweejaar aan 'n kollege studeer.
Sy gee tans klas by 'n privaatkollege en is ook geregistreer by OCT
(Ontario College of Teachers).
Hulle het drie kinders wat ook in Kanada woon en werk.
(Info: Feb. 2018)