Chris woon by die Vaalrivier in Vanderbijlpark.
Hy was eers rekenmeester maar werk tans vir homself -
doen waterdigting in die Vaaldriehoek. Hy is pa van twee seuns.
(Info: Junie 2010)