Christine is getroud met Callie Janse van Rensburg.
Hulle tweeling is in 2004 gebore (Carl en Celia).
'n Dogter is uit sy vorige huwelik gebore.
Christine is in 'n bestuurspos by die hoofkantoor van Pick and Pay.
Hulle woon in Bedfordview.
(Info:Junie 2010)