Piet is getroud met Elbe en het 'n seun en dogter. Hulle woon in Kroonstad.
Piet werk in die veebedryf en boer deeltyds.
Elbe is verbonde aan Sentrale Volkskool.